Watter skatkis sal jy kies?
Ek sĂȘ vir
die Here baie dankie vir Sy vreeslike baie liefde, vir Sy wonderwerke dade in
ons lewe. Hy verduidelik dat Sy
wonderwerkende krag alleenlik deur ons lewe sigbaar kan word wanneer ons
waarlik daarin begin glo, wanneer ons waarlik in Hom begin glo. Hy wys my 3 groot goue skatkiste en sit 'n
goot goue sleutel in my hand.

